Wednesday, 10 July 2013

Fotos

Masaai met sy beeste

Kobie en Linda met die Ngorogoro Krater in die agtergrond
 
Shit happens!
 
Roelof en Roean kap ys vir ons drinks

Debbie en Leon Jonker - Ons lifesavers!

 
Haarsalon op die waterfront
 
So was mens hare in Afrika

Roean facebook met sy pelle






 


 
 
 
 

2 comments:

  1. Lyk of julle dit baie geniet. Geniet die ervaring verder. Ons mis julle hier in George. Kom veilig terug. Ek geniet die om al julle blogs te lees van wat met julle daar gebeur. Partykeer moet ek net keer om nie hard op te lag vir al die dinge nie. Geniet julle naweek en kan nie wag om nog nuus te kan lees daar in Afrika nie.

    ReplyDelete
  2. Linda jy kan na dese n boek oor jul ervaring skryf man. Bly julle darem ok en als gaan sover goed weet net nie of Hendrik nog lus is vir werk na die ekspedisie nie. Pas julle op ne.

    ReplyDelete