Tuesday, 4 June 2013

Fotos

Aucamps
Watsons

Agterkant van Van Dolderens se Trok
Die Vryburgers van George het vir ons R 3500 gegee waarmee ons 50 Living Balls gekoop het om in Afrika te versprei.
 
 
Dankie Madeleine vir al jou moeite met ons visums. Ek weet nie wat ons sonder jou sou gedoen het nie. As enige iemand visums soek in die Suid Kaap kontak vir Madeleine. Sy verstaan die werk 
 
 
 
 
 
 
 

3 comments:

  1. Nou raak julle tyd min. En my beneidenis baie.

    ReplyDelete
  2. Baie baie sterkte vir julle. Geniet dit. Kom veilig tuis. Ons gaan julle mis. Chris en Carlize Els

    ReplyDelete
  3. Dink baie aan julle, geniet julle reis,
    Baie Liefde, Die Hechters

    ReplyDelete