Die Vryburgers van George het vir ons R 3500 gegee waarmee ons 50 Living Balls gekoop het om in Afrika te versprei.
Dankie Madeleine vir al jou moeite met ons visums. Ek weet nie wat ons sonder jou sou gedoen het nie. As enige iemand visums soek in die Suid Kaap kontak vir Madeleine. Sy verstaan die werk
Nou raak julle tyd min. En my beneidenis baie.
ReplyDeleteBaie baie sterkte vir julle. Geniet dit. Kom veilig tuis. Ons gaan julle mis. Chris en Carlize Els
ReplyDeleteDink baie aan julle, geniet julle reis,
ReplyDeleteBaie Liefde, Die Hechters