AfriTrio 2013
Ons toer in 2013 deur Afrika...vanaf Agulhas tot Alexandria (Egipte)
Thursday, 18 April 2013
Linda en Kobie het darem hulle Noodhulp deurgekom! Ons sal nie gou weer aan sulke harde plat mae vat nie
Dankie aan Marlene, Michael en Andrew van ER 24 vir julle goeie diens.
Almal van julle behoort die kursus te doen!
Thursday, 11 April 2013
Fotos
So moet 'n watersak mos lyk! Baie oulik Kosie
Ons kry n paar tips van die 'Pro'
Johan Badenhorst van Voetspore.
Amazing mense.
Alma Badenhorst, Kobie en Linda
Nog 'n meeting........
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)