Tuesday, 26 February 2013

Onaangename Voorbereidings

 Inspuitings!

Geelkoors Boekies!




Ouch!!

 




  1. Geelkoors
  2. Hepatitus A
  3. Hepatitus B
  4. Masels
  5. Tetanis
  6. En so paar ander! 

 


 
 

Wednesday, 6 February 2013

Bakkies word voorberei

 
Op 4 Februarie 2013 word die Aucamps en Watsons se bakkies met afdakke en daktente toegerus by Haniballs in Epping.
 
 
Laaste paar mates
 
 

 
Trotse eienaar van 'n nuwe Afdak!
 
 
  Afdakke word aanmekaar gestik.
 
 

En die van Dolderens ry in style met hulle splinternuwe trok!